Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
grafskrif= woorddeel wat gekenmerk word deur pessimisme, wat die slegste verwag en/of die slegste uitkoms voorspel.
samestelling(s):
grafskrifontleding: › Die teenstrydigheid van L. se groter prentjie en H. se grafskrifontledings van ons mislukkende staat en sterwende politieke ekonomie kan nie meer spesifiek wees nie (Piet Croucamp, Vrye Weekblad, 13 Mei 2022).
grafskrifskrywer (figuurlik): › Ekonomiese grafskrifskrywers moet dieper delf (Vrye Weekblad, 13 Mei 2022). › Suid-Afrika se grafskrifskrywers moet dalk net op meer intelligente en interessanter wyses kyk na wat onder die oppervlak van die land se politieke ekonomie gebeur (Piet Croucamp, Vrye Weekblad, 13 Mei 2022).
glanskampering
glim-
gloeigroen
glottisslag
gochujang
goedkooprig
Goema
goentoem
-gogga
goggahotel
gogo
gomlekker
gommetjie
gooi
GOS
goud
gouspring=
GPS-skattejag
GPS-speld
Gqeberha
graadeen-parrabeen
graai
grafeen
grafskrif=
grassnyerouer
grendelnood
grendelstaat
grendeltyd
grendeltydperk
grenslynpersoonlikheidsversteuring
grensoorskreidend
grenstipe-persoonlikheidsteuring
grensverskuiwend
grensverskuiwer
grilgriet
groen
groendruppel=
groendruppelverslag
groenkragaanleg
groenpoets
groenpoetser
groenpoetsery
groenstrook
groenvingeroplossing
groenvoer
groenwassery
groepsimmuniteit