Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Gqeberha s.nw. [geen meervoud] nuwe naam van Port Elizabeth: › Koebaai PE, hallo Gqeberha – Port Elizabeth se naam word verander in Gqeberha, Uitenhage sal Kariega heet, King William’s Town word Qonce, Berlin word Ntabozuko en Maclear word Nqanqarhu. Dit is van die naamsveranderings aan lughawens, stede en dorpe in die Oos-Kaap wat Dinsdag deur Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, in die Staatskoerant aangekondig is (Netwerk24, 23 Februarie 2021). › Te midde van die polemiek oor pleknaamverandering en klagtes oor hoe moeilik dit is om Gqeberha (Port Elizabeth), Qonce (King William’s Town) en Nqanqarhu (Maclear) uit te spreek, verskyn ’n vermaaklike dog leersame video op sosiale media waarin die komediant David Scott op die maat van Miriam Makeba se “Qongqothwane” wys hoe dit gedoen word (Donovan Lawrence, Netwerk24, 5 Maart 2021).
glampeer
glansgans
glanskamp
glanskampeer
glanskampering
glim-
gloeigroen
glottisslag
gochujang
goedkooprig
Goema
goentoem
-gogga
goggahotel
gogo
gomlekker
gommetjie
gooi
GOS
goud
gouspring=
GPS-skattejag
GPS-speld
Gqeberha
graadeen-parrabeen
graai
grafeen
grafskrif=
grassnyerouer
grendelnood
grendelstaat
grendeltyd
grendeltydperk
grenslynpersoonlikheidsversteuring
grensoorskreidend
grenstipe-persoonlikheidsteuring
grensverskuiwend
grensverskuiwer
grilgriet
groen
groendruppel=
groendruppelverslag
groenkragaanleg
groenpoets
groenpoetser
groenpoetsery
groenstrook