Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
bienenstich s.nw. [ook met ’n hoofletter, enkelvoud en meervoud] (Duits, kookkuns) gisdeegkoek met heuning en amandels en ’n vlavulsel: › As ek nou as grootmens ’n verjaardagkoek moet kies, sal dit die bienenstich uit Landbou Boerekos wees. Arina du Plessis, outeur van dié kookboek, vertel: [...] Dié heerlike Duitse heuning-, amandel-, en bakkersvlakoek verg tyd en moeite om te maak. Maar as jy dit eenmaal geproe het, sal jy dit weer en weer wil eet. Dis terselfdertyd sag en bros, romerig en heuningrig (Rapport, 7 Oktober 2018).
◌ ENGELS:
oorsprong:
Duits bienenstich bysteek
betaalmuur
betaalvakansie
betalingsvakansie
betavariant
betekenisverskuiwing
beterder
betereinder
betik
betoinks
betrokkenheid
beursie
beurtbalkie
bevelpor
beweeg
bewerasieroete
bewussynsedasie
bewustelikheid
bewustheid
bf
bhang
biblioterapie
biedêm
bieker
bienenstich
biesie
bietjielyf
Big Mac-indeks
Binance
bindi
binneblykonsert
binnekos
binominaal
bioborrel
biofiel
biofilie
biokraker
biokrakery
biokremasie
biomedies
biometrie
biometries
biometrika
bionies
biostimulant
bismillah
bitcoin
bitcoinland