Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
betrokkenheid s.nw. [geen meervoud] (sosiale media) (meting van) die prestasie van ’n plasing in die sosiale media – hoeveel keer dit gedeel word, hoeveel goedkeuring dit kry, hoeveel keer daarop geklik word, hoeveel kommentaar dit ontlok: › “Betrokkenheid” (of in Engels “engagement”) is die term wat Twitter gebruik om die sukses van ’n profiel te bepaal. Dit meet die getal mense wat met jou gesels, jou foto’s “like” en jou tweets hertweet (André-Pierre du Plessis, Vrye Weekblad, 22 Mei 2020).
besmettingsbron
besmettingsgevaar
besmettingshaard
besmettingskrisis
besmettingskurwe
besmettingslyn
besmettingsrisiko
besmettingsroete
besmettingsweg
bestaansleefstyl
bestaansleefwyse
bestaansmaksimum
bestakel
bestuurder
betaalmuur
betaalvakansie
betalingsvakansie
betavariant
betekenisverskuiwing
beterder
betereinder
betik
betoinks
betrokkenheid
beursie
beurtbalkie
bevelpor
beweeg
bewerasieroete
bewussynsedasie
bewustelikheid
bewustheid
bf
bhang
biblioterapie
biedêm
bieker
bienenstich
biesie
bietjielyf
Big Mac-indeks
Binance
bindi
binneblykonsert
binnekos
binominaal
bioborrel