Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
besmettingskurwe s.nw. | besmettingskurwes |
1 grafiese voorstelling van die getal/aantal mense wat met ’n infeksiesiekte besmet is: › ’n Meer geleidelike styging van die besmettingskurwe, in teenstelling met ’n skerp opwaartse kurwe, beteken dieselfde aantal infeksies vind oor ’n langer tyd plaas, so is daar minder druk op die gesondheidstelsel op ’n gegewe tydstip. Deur die kurwe platter te maak, kan die stelsel dus beter na pasiënte omsien (Vrye Weekblad, 20 Maart 2020).
2 (metonimies) getal/aantal mense wat ’n infeksiesiekte opgedoen het.
◌ SINONIEM(E): besmettingskromme | infeksiekurwe | infeksiekromme
◌ ENGELS: infection curve
begeleidingsnit
beginneronderneming
begrafnis
Beiers
beïnvloeder
bek
bekakie
bekendeling
bekfluitjie
bekslag
beleidsontleder
belewingstuin
bende
Benedicteiers
beperking
berekeningsdenke
berg
bersie
besmettingsangs
besmettingsbron
besmettingsgevaar
besmettingshaard
besmettingskrisis
besmettingskurwe
besmettingslyn
besmettingsrisiko
besmettingsroete
besmettingsweg
bestaansleefstyl
bestaansleefwyse
bestaansmaksimum
bestakel
bestuurder
betaalmuur
betaalvakansie
betalingsvakansie
betavariant
betekenisverskuiwing
beterder
betereinder
betik
betoinks
betrokkenheid
beursie
beurtbalkie
bevelpor
beweeg