Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
bekendeling s.nw. | bekendelinge | iemand wat jy nie ken nie, maar wat jy gereeld sien, dalk in die verbygaan groet: › Ons kyk uit vir mekaar. Ons is lankal nie meer vreemdelinge nie. Al ken ons nie mekaar se name nie, is ons bekendelinge (Izak de Villers via Elize Parker, Wanneer skaduwees kantel, 2023). › En so naby die oujaar dink mens ook straks aan ou liefdes en nuwe vyande [...] En vreemdelinge wat bekendelinge geword het. En kennisse wat saamlopers geword het. Liefmense wat stiefmense nou is. En almal wat hemellinge is (Elize Parker, 2018).
oorsprong:
teenoor vreemdeling
bavarois
BCG-entstof
BDSM
beandering
bederfbedryf
bedonderd
bedonnerd
bedoos
bedrieërverskynsel
bedryfie
beeldetuin
beeldgeletterdheid
beeldstemmer
beeldtemmer
beesblaas
begailik
begeleidingsnit
beginneronderneming
begrafnis
Beiers
beïnvloeder
bek
bekakie
bekendeling
bekfluitjie
bekslag
beleidsontleder
belewingstuin
bende
Benedicteiers
beperking
berekeningsdenke
berg
bersie
besmettingsangs
besmettingsbron
besmettingsgevaar
besmettingshaard
besmettingskrisis
besmettingskurwe
besmettingslyn
besmettingsrisiko
besmettingsroete
besmettingsweg
bestaansleefstyl
bestaansleefwyse
bestaansmaksimum