Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 22 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
AR afk. aangevulde realiteit.
◌ ENGELS: augmented reality | AR
KYK OOK: realiteit
samestelling(s):
AR-kode: › Die [koffietafel]boek bevat AR-kodes (aangevulde realiteit) wat die ervaring interaktief maak. Waarom het jy hierop besluit? MR: Daar is ’n tendens in die kunswêreld om foto’s met beweging te kombineer. Die AR-kodes laat die kuns vir lesers lewend word deur hul selfoon. Dit was S. se idee om [...] sodoende nog ’n dimensie aan die kuns te gee om dit ’n meer omvattende ervaring te maak. Sy het ook baie van die animasies geskep (Sarie, 8 Febr. 2022).
◌ ENGELS: AR code
antie
Antie Rona
antieksjiek
Antifa
antihistamien
antiinflammatories
antilokusie
antinatalis
antinatalisme
antivakser
anti-vaxxer
Antjie Somers
antologiereeks
antroponose
Antroposeen
Apgartelling
Apgartoets
Apiesdorp
apiterapie
apokalipswaan
a-pokke
a-pokkevirus
apparatsjik
AR
Arabies
Arabiese Lente
ARB
Archaea
archaeon
ARDS
arganboom
arganolie
argileh
argitektuur
arkaan
arm
ARNS
artikel 21
artikel 21-maatskappy
asado
ASAT
aseksualiteit
aseksueel
asimptomaties
asimptomatikus
asknoper
ASMR