Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
artikel 21 woordgroep [ook met ’n hoofletter] (Suid-Afrika) artikel 21 van die Suid-Afrikaanse Maatskappyewet wat voorsiening maak vir maatskappye en verenigings sonder winsoogmerk: › Artikel 21-maatskappye volg besigheid-georiënteerde (profytdraende) maatskappye na met betrekking tot die regstruktuur daarvan, maar beskik nie oor aandelekapitaal nie en kan nie aandele uitloof of dividende betaal aan hulle lede nie. In stede is hulle beperk deur waarborg, betekenende dat indien die maatskappy faal, die lede onderneem om ’n bepaalde bedrag aan die krediteure te betaal (Prokureur.co.za). ◌ ENGELS: section 21 → artikel 21-maatskappy, winsoogmerk
Antroposeen
Apgartelling
Apgartoets
Apiesdorp
apiterapie
apokalipswaan
a-pokke
a-pokkevirus
apparatsjik
AR
Arabies
Arabiese Lente
ARB
Archaea
archaeon
ARDS
arganboom
arganolie
argileh
argitektuur
arkaan
arm
ARNS
artikel 21
artikel 21-maatskappy
asado
ASAT
aseksualiteit
aseksueel
asimptomaties
asimptomatikus
asknoper
ASMR
aspartaam
aspoester-
asr
Assalamoe aleikoem
asse en maars
asser
asteroseismologie
athaan
ATM
avatar
awê
aweh
babablog
badbom