Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
asknoper s.nw. | asknopers | (informeel) (vir ’n voertuig, veral ’n vier-by-vier) moeilik begaanbare pad/terrein: › Hierdie sogenaamde opwarmingsgedeelte het ’n reeks steil hellings, ’n paar skerp draaie, asknopers en diep verspoelings (WegRy, 9 Augustus 2014). › ’n asknoper van formaat wat jou wiele in die lug laat hang en vir ’n paar riller fotomoontlikhede sorg (WegRy, 9 Augustus 2014). › Dis nou wel nie ’n asknoper nie, maar as jou voertuig van die roete afwyk en tussen die bosse beland, kan jou voertuig maklik ’n paar skrape kry (Weg, 9 September 2009). ◌ ENGELS: axle-tangler
apparatsjik
AR
Arabies
Arabiese Lente
ARB
Archaea
archaeon
ARDS
arganboom
arganolie
argileh
argitektuur
arkaan
arm
ARNS
artikel 21
artikel 21-maatskappy
asado
ASAT
aseksualiteit
aseksueel
asimptomaties
asimptomatikus
asknoper
ASMR
aspartaam
aspoester-
asr
Assalamoe aleikoem
asse en maars
asser
asteroseismologie
athaan
ATM
avatar
awê
aweh
babablog
badbom
bakkieprofeet
bakkiesrestourasie
balanseerbord
balanseerplank
balletjiespistool
ballonfinansiering
ballonpaaiement
bambi=