Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
a-pokke s.nw. [tevore aappokke] (patologie) virusinfeksie wat deur die a-pokkevirus veroorsaak word en gekenmerk word deur ettergevulde blase op die gesig, hande en voete: › A-pokke, voorheen bekend as aappokke (monkey pox), versprei nou al hoe meer hoewel dit reeds in 1970 vir die eerste keer in die RDK in mense geïdentifiseer is (Netwerk24, 15 Desember 2023). › Daar is vanjaar 13 000 gevalle van vermoedelik a-pokke aangemeld (Netwerk24, 15 Desember 2023). › Aappokke sal voortaan bekend staan as a-pokke (mpox), het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) aangekondig, ná klagtes oor rassistiese en stigmatiserende taal wat aan die virus se naam gekoppel is (Netwerk24, 28 November 2022). ◌ ENGELS: mpox
Angst
ankole
ant
antie
Antie Rona
antieksjiek
Antifa
antihistamien
antiinflammatories
antilokusie
antinatalis
antinatalisme
antivakser
anti-vaxxer
Antjie Somers
antologiereeks
antroponose
Antroposeen
Apgartelling
Apgartoets
Apiesdorp
apiterapie
apokalipswaan
a-pokke
a-pokkevirus
apparatsjik
AR
Arabies
Arabiese Lente
ARB
Archaea
archaeon
ARDS
arganboom
arganolie
argileh
argitektuur
arkaan
arm
ARNS
artikel 21
artikel 21-maatskappy
asado
ASAT
aseksualiteit
aseksueel
asimptomaties