Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
antieksjiek b.nw. | [attr. en pred.] ◌ Ook [met ’n koppelteken] antiek-sjiek ◌ swierig/elegant/modieus op ’n manier wat aan die mode van ’n vroeër tyd herinner: › ’n antieksjiek rok/voorkoms › Nóú gaan ek nie weer nee sê vir soetgoed nie, en bestel melktert en ’n koppie tee. Dit word keurig bedien in ’n antieksjiek koppie, -piering en -bordjie, baie soos dié wat in my ouma se huis was (Daniëlla van Heerden, Rapport, 26 Augustus 2018). › Die groottes van antiek-sjiek klere is nie dieselfde as moderne groottes nie, so ignoreer die etiket en pas alles aan (Huisgenoot, 31 Januarie 2014). ◌ ENGELS: antique chic
almal
Aloe vera
aloe=
amadoda
amagwinya
amant
amashoba
amber
amie
Amie
amigurumi
amperie
Amptenaraans
AMT
anderding
anderjanstorie
Anglikaans
Anglokaans
Angst
ankole
ant
antie
Antie Rona
antieksjiek
Antifa
antihistamien
antiinflammatories
antilokusie
antinatalis
antinatalisme
antivakser
anti-vaxxer
Antjie Somers
antologiereeks
antroponose
Antroposeen
Apgartelling
Apgartoets
Apiesdorp
apiterapie
apokalipswaan
a-pokke
a-pokkevirus
apparatsjik
AR
Arabies
Arabiese Lente