Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Antroposeen s.nw. [geen meervoud] (geologie) die Antroposeen(tydperk) geologiese tydperk wat op die Holoseen volg, die tyd wat die aarde nou binnegaan: › Plastiek is só alomteenwoordig dat dit as ’n aanduier in die Antroposeen – die huidige geologiese era gekenmerk deur die mens se ramspoedige impak op die aarde se klimaat en ekosisteme – beskou word (Jorisna Bonthuys, Vrye Weekblad, 6 Desember 2019). › Wetenskaplikes debatteer nou nog oor die werklike begin van die Antroposeen. Sommige meen dit moet die tydperk voor die 1800’s tydens die begin van die Nywerheidsrevolusie wees, terwyl ander glo 1950 is die eintlike datum (Elise Tempelhoff). ◌ ENGELS: Anthropocene (Epoch)
Amptenaraans
AMT
anderding
anderjanstorie
Anglikaans
Anglokaans
Angst
ankole
ant
antie
Antie Rona
antieksjiek
Antifa
antihistamien
antiinflammatories
antilokusie
antinatalis
antinatalisme
antivakser
anti-vaxxer
Antjie Somers
antologiereeks
antroponose
Antroposeen
Apgartelling
Apgartoets
Apiesdorp
apiterapie
apokalipswaan
a-pokke
a-pokkevirus
apparatsjik
AR
Arabies
Arabiese Lente
ARB
Archaea
archaeon
ARDS
arganboom
arganolie
argileh
argitektuur
arkaan
arm
ARNS
artikel 21