Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Apgartelling s.nw. | Apgartellings | [ook met kleinletter(s), ook met koppelteken] maatstaf gebruik om vas te stel hoe goed ’n baba ná geboorte vaar: › ’n lae Apgar-telling › Ek het geglo hy’s die soetste baba! Maar sy Apgar-telling (’n metode om die fisiese status van ’n pasgeborene te evalueer) was slegs twee, sy spiertonus en suigreflekse swak (Liezl Vlok, Netwerk24, 2 Maart 2019). ◌ ENGELS: apgar score | apgar rating
KYK OOK: Apgartoets
oorsprong:
Uit Engels, akroniem: activity, pulse, grimace, appearance, respiration
AMT
anderding
anderjanstorie
Anglikaans
Anglokaans
Angst
ankole
ant
antie
Antie Rona
antieksjiek
Antifa
antihistamien
antiinflammatories
antilokusie
antinatalis
antinatalisme
antivakser
anti-vaxxer
Antjie Somers
antologiereeks
antroponose
Antroposeen
Apgartelling
Apgartoets
Apiesdorp
apiterapie
apokalipswaan
a-pokke
a-pokkevirus
apparatsjik
AR
Arabies
Arabiese Lente
ARB
Archaea
archaeon
ARDS
arganboom
arganolie
argileh
argitektuur
arkaan
arm
ARNS
artikel 21
artikel 21-maatskappy