Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 22 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
veselnetwerk s.nw. | veselnetwerke | (rekenaar, internet)
1 netwerk wat deur middel van optieseveselkabels aan rekenaar-, tablet- en selfoongebruikers toegang tot breëbandinternet bied: › Internetdiensverskaffers maak gebruik van interaktiewe kaarte op hul webtuiste waarop belangstellendes kan gaan kyk of hul huis of omgewing al toegang tot die veselnetwerk het (Petrus Malherbe, Netwerk24, 17 Januarie 2018).
2 diensverskaffer wat die optieseveselkabels van ’n veselnetwerk installeer en/of in stand hou.
◌ ENGELS: fibre network
samestelling(s):
veselnetwerkoperateur
KYK OOK: veselverskaffer
verdomming
verfoksel
vergeet
vergelykend
vergroente
verkak
verkaklik
verkeersligkind
verkinderlik
-verkleurmannetjie
vermomming
versagting
verskilkontrak
versnitleer
verspreiding
versuimspesialis
vertel
vertrouenspersoon
vertrouensplig
vervalsing
vervleg
verwoestyning
veselinternet
veselnetwerk
veselverskaffer
vesin
vetberg
videostroomdiens
vierhoeke
vierkante
vingerafdruktegnologie
viool
viraal
virtueel
virusangs
virusparaatheid
virusstad
virusvetjies
virusvrees
vishing
Vishnu
vista
VK
Vlaams
vlak
vleis
vleiskweking