Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
internetonderskepping s.nw. [gewoonlik enkelvoud] proses waardeur inligting wat oor die internet of ’n ander, private netwerk gestuur word, sonder die toestemming van die betrokke partye deur ’n derde party onderskep, opgevang of versamel word: › Die Institute of Development Studies (IDS), wat digitale regte in ontwikkelende lande navors, [...] verdeel [...] massadophoupraktyke in vyf kategorieë, naamlik internetonderskepping, spioenasieprogrammatuur wat verbruikers op hul selfone kan dophou, biometriese ID-data-insameling en die monitering van sosiale media en gesig- en nommerplaatherkenning in “veilige stede” (Almari Wessels, Netwerk24, 27 September 2023). ◌ ENGELS: internet interception | network eavesdropping
samestelling(s):
internetonderskeppingsprogrammatuur
infografiek
infografika
inkommer
inkwoord
inligtingsmous
inligtingstorting
innie
inperking
inperktyd
inplantaat
insekboerdery
insekhotel
insekmelk
instagrambaar
Instagram-generasie
intellektueel
intelligensie
interleukien
internet
Internet van Dinge
internetberoemde
internetmagnaat
internetonderskepping
internetreus
internettrol
internetwoede
interseks
interseksueel
interweb
intifada
intimiteitschoreograaf
intimiteitskoördineerder
intimiteitsvakuum
intubeer
IoT
IPA
IP-telefonie
IR
IRV
ISE
ishaa
isicholo
isiphandla
isjaai
isolasie
isolasiejurk