Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 22 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
internetonderskepping s.nw. [gewoonlik enkelvoud] proses waardeur inligting wat oor die internet of ’n ander, private netwerk gestuur word, sonder die toestemming van die betrokke partye deur ’n derde party onderskep, opgevang of versamel word: › Die Institute of Development Studies (IDS), wat digitale regte in ontwikkelende lande navors, [...] verdeel [...] massadophoupraktyke in vyf kategorieë, naamlik internetonderskepping, spioenasieprogrammatuur wat verbruikers op hul selfone kan dophou, biometriese ID-data-insameling en die monitering van sosiale media en gesig- en nommerplaatherkenning in “veilige stede” (Almari Wessels, Netwerk24, 27 September 2023).
◌ ENGELS: internet interception | network eavesdropping
samestelling(s):
internetonderskeppingsprogrammatuur
infografiek
infografika
inkommer
inkwoord
inligtingsmous
inligtingstorting
innie
inperking
inperktyd
inplantaat
insekboerdery
insekhotel
insekmelk
instagrambaar
Instagram-generasie
intellektueel
intelligensie
interleukien
internet
Internet van Dinge
internetberoemde
internetmagnaat
internetonderskepping
internetreus
internettrol
internetwoede
interseks
interseksueel
interweb
intifada
intimiteitschoreograaf
intimiteitskoördineerder
intimiteitsvakuum
intubeer
IoT
IPA
IP-telefonie
IR
IRV
ISE
ishaa
isicholo
isiphandla
isjaai
isolasie
isolasiejurk