Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
interweb s.nw. [dikwels meervoud] (informeel, skertsend, spottend) › die interweb(s) die internet: › ’n Video op die interweb wys hoe nie een nie, maar twee plunderaars uit polisieaanhouding ontsnap terwyl Konstabel Abel en kie sukkel om die vangwa se deur oop te maak (Pollux, Rapport, 18 Julie 2021). › As dit op die interwebs verskyn, moet dit mos feitelik korrek wees! (Knormoer, Netwerk24, 19 Mei 2022). › O Moses. En daar trek ’n paar anti-vaxxers (of is dit nou die oom-en-antie-vaxxers?) los in die kommentaarseksie. Die pro-vaxxers laat nie op hulle wag nie. Daar ontstaan ’n online barney wat die interwebs laat bewe (Madeleine Barnard, Vrye Weekblad, 15 Oktober 2021).
innie
inperking
inperktyd
inplantaat
insekboerdery
insekhotel
insekmelk
instagrambaar
Instagram-generasie
intellektueel
intelligensie
interleukien
internet
Internet van Dinge
internetberoemde
internetmagnaat
internetonderskepping
internetreus
internettrol
internetwoede
interseks
interseksueel
interweb
intifada
intimiteitschoreograaf
intimiteitskoördineerder
intimiteitsvakuum
intubeer
IoT
IPA
IP-telefonie
IR
IRV
ISE
ishaa
isicholo
isiphandla
isjaai
isolasie
isolasiejurk
isolasiepak
isolasiesorg
isolasiespasie
issie
issit
Itac