Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
impepho s.nw. [geen meervoud] (Xhosa) krui wat tydens reinigingseremonies gebrand word: › Dit was ’n diep en donker gatvolheid van ’n land se mense wat beter verdien. Ek kon dit voel sprei, soos ’n wolk impepho – ’n smeulende, verligtende rook van erkenning en woede wat deur die land versprei het (Anneliese Burgess, Vrye Weekblad, 13 Desember 2019). › N. kom in die halfskemer op, wuif brandende impepho om bose geeste af te weer, mompel inkantasies en bestraffings soos “hamba, satan” (Deborah Steinmair, Netwerk24, 6 Oktober 2017). › Die werk heet “Impepho”, die woord vir tradisionele wierook wat gebrand word om met die voorouergeeste te kommunikeer (Willem de Vries, Netwerk24, 13 Junie 2014).
IAAF
idealiter
identiteit
identiteitsdief
identiteitspolitiek
IDV
ie
IE
iederelk
iemaan
ienagge
ieqaamah
ieshaa
ietsisme
iftaar
IG
IKT
imbawula
immigrant
immuniteitsertifikaat
immuniteitskaart
immuniteitspas
immuniteitspaspoort
impepho
implantaat
implementeer
implementeringswetenskap
in vitro-vleis
inblykonsert
indie
indlamu
indringerware
inentingsertifikaat
inentingshuiwering
inentingskaart
inentingspas
inentingspaspoort
inentingspolarisasie
inentingsweifeling
infantiliseer
infeksiekurwe
infeksierisiko
infeksieroete
infeksie-tsoenami
infeksievrees
infertiliteit
infodemie