Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
huisoutomatisering s.nw. [gewoonlik enkelvoud] koppeling van huishoudelike toebehore en toestelle aan ’n netwerk sodat die hardeware en hul elektroniese en kommunikasie-koppelvlakke vanaf enige plek, via WiFi en die internet, vanaf ’n rekenaar, tablet of slimfoon beheer en bestuur kan word.
◌ ENGELS: home automation
samestelling(s):
huisoutomatiseringstelsel: › Huisoutomatiseringstelsels eie aan huise soos beligting, klimaat, vermaaklikheidstelsels en ander huistoebehore word gemonitor. Huistoebehore wat aan die internet gekoppel is, is ’n belangrike komponent van die internet van dinge (Gert Bezuidenhout, Netwerk24, 22 April 2023).
KYK OOK: slimhuis, Internet van Dinge
hollanger
holografie
hologram
Holoseen
holvesel
hommeltuig
hommeltuigswerm
homselwers
hond
honderd-bedonnerd
hondjies
hondtrovert
hongi
hoofstroom
hoog
hookah
Hoorn
hospitaal
hou
houdingsrassisme
hout=
houtoog
hubristofilie
huisoutomatisering
huisrobot
hulle
hulpbronbehoewend
huts
hutsetiket
hutsmerk
hutsteken
hutswoord
hutswoordkaping
HVK
hys
IAAF
idealiter
identiteit
identiteitsdief
identiteitspolitiek
IDV
ie
IE
iederelk
iemaan
ienagge
ieqaamah