Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
=ie woorddeel [in sametrekkings] (lekties)
1 nie: › gaatie (= gaat nie) › Eerstens, ekke gaatie nog slange hang nie. (Son, 16 Februarie 2017). › moetie (= moet nie) › veranderie (= verander nie) › wattie (= wat nie) › ’n Taal wattie veranderie, is ’n taal wattie groei nie. (Shirmoney Rhode, LitNet, 4 November 2019). › wassie (= was nie) › Dit wassie lankie toe stuurie bleek man van die kasteel 'n moerse trop bleek gangsters om ôs te rol (Jeremy Vearey, Vrye Weekblad, 5 April 2019).
2 die: › innie (= in die) › oppie (= op die) › Innie aane het hy soema sy kombêse en sy kussings gan hal, dan lê hy oppie koue vloe (Chase Rhys, Kinnes, 2018). › sallie (= sal die) › Ienagge ma sallie selle doen (Chase Rhys, Kinnes, 2018).
hou
houdingsrassisme
hout=
houtoog
hubristofilie
huisoutomatisering
huisrobot
hulle
hulpbronbehoewend
huts
hutsetiket
hutsmerk
hutsteken
hutswoord
hutswoordkaping
HVK
hys
IAAF
idealiter
identiteit
identiteitsdief
identiteitspolitiek
IDV
ie
IE
iederelk
iemaan
ienagge
ieqaamah
ieshaa
ietsisme
iftaar
IG
IKT
imbawula
immigrant
immuniteitsertifikaat
immuniteitskaart
immuniteitspas
immuniteitspaspoort
impepho
implantaat
implementeer
implementeringswetenskap
in vitro-vleis
inblykonsert
indie