Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
e-gesondheid s.nw. [geen meervoud] gebruik van inligtings- en kommunikasietegnologie vir die lewering van gesondheidsorgdienste: › Veral gesondheidsorg begin baat vind by mobiele tegnologie in Afrika waar daar net 2,3 gesondheidswerkers vir elke 1 000 mense is teenoor 19 vir elke 1 000 in Europa en 25 vir elke 1 000 in die Amerikas. Gesondheidswerkers begin mobiele toepassings gebruik om medisynevoorraad te bestuur, [maar M.] glo Afrika is maar nog aan die heel begin van e-gesondheid, en het nog nie regtig na werklike digitale diagnostiese dienste beweeg nie (Francois Willems, Netwerk24, 4 Junie 2015).
◌ SINONIEM(E): telegeneeskunde
◌ ENGELS: e-health | eHealth
duiwelruitertjie
duiwelstert
dwaalbos
dwangkrag
dwarreldeeltjie
dwergisme
dwergsjimpansee
dydelik
dzikr
e-afval
EARS
EARS-CoV-2
e-beursie
EBieSA
edamame
eend
eenogigheid
eenooggod
eensaamheidsdood
een-tot-een-gesprek
eet
e-fiets
efundja
e-gesondheid
EHHP
Eid
Eid-oel-Fiter
einarooi
eisbein
ejiao
ekfrakties
ekfrase
eko-aktivis
ekobaksteen
ekomoord
ekonomie
ekoprotes
ekosteen
ekostryder
ekoverset
ekovrees
ekspat
ekstraordinêr
ekstrueer
ekstrusie
ektoterm
elaichi