Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 5 Februarie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui in watter bron jy wil soek, of in albei. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 318 (woordeboek) | 222 (rubrieke)
een-tot-een-gesprek s.nw. | een-tot-een-gesprekke |
Ook 1-tot-1-gesprek
gesprek tussen twee persone: › Ons is geneig om te dink ons moet sowat 45% van die tyd praat sodat mense van ons hou in ’n een-tot-een-gesprek met ’n vreemdeling. Dit blyk egter ’n beter strategie te wees om ’n bietjie meer te praat (Lydia van der Merwe, Sarie, 13 Januarie 2023). › Aangesien die uitslag onmiddellik beskikbaar is, [kan] jy in ’n een-tot-een-gesprek die volgende stap [...] bespreek (Eikestadnuus, 6 Mei 2021).
◌ ENGELS: one-on-one conversation
duik
duim
duiwel
duiwelasem
duiwelruitertjie
duiwelstert
dwaalbos
dwangkrag
dwarreldeeltjie
dwergisme
dwergsjimpansee
dydelik
dzikr
e-afval
EARS
EARS-CoV-2
e-beursie
EBieSA
edamame
eend
eenogigheid
eenooggod
eensaamheidsdood
een-tot-een-gesprek
eet
e-fiets
efundja
e-gesondheid
EHHP
Eid
Eid-oel-Fiter
einarooi
eisbein
ejiao
ekfrakties
ekfrase
eko-aktivis
ekobaksteen
ekomoord
ekonomie
ekoprotes
ekosteen
ekostryder
ekoverset
ekovrees
ekspat
ekstrueer