Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
ekstraordinêr b.nw. | ekstraordinêre | buitengewoon: › Ek weet nie of hy die woord “betottelde” geskep het nie, maar oom Piet[er Spaarwater] het dit sy eie gemaak. Dertig jaar voordat die moderne term “woke” geskep is om iets en hulle te beskryf wat ekstraordinêre politieke of ekologiese korrektheid voorstaan, was Van Alle Kante daar met sy skrywer wat, met tasbare genot tussen die lyne, uitvaar teen al wat liefies en omhelsend en vroom is ◊ [ook selfstandig]: › Ons vier die skeppers, die denkers, die risikonemers en kunstenaars, die vakmanskap en besigheidsvernuf, die ekstraordinêre, die kreatiewe, die filmmaker, die musikant en die skrywer (Ambassadeur, 2 Desember 2015).
◌ ENGELS: extraordinary
KYK OOK: extraordinaire
een-tot-een-gesprek
eet
e-fiets
efundja
e-gesondheid
EHHP
Eid
Eid-oel-Fiter
einarooi
eisbein
ejiao
ekfrakties
ekfrase
eko-aktivis
ekobaksteen
ekomoord
ekonomie
ekoprotes
ekosteen
ekostryder
ekoverset
ekovrees
ekspat
ekstraordinêr
ekstrueer
ekstrusie
ektoterm
elaichi
elektronies
elmbooggroet
elmbooghoes
elmboogkug
elmboogmacaroni
elmboognies
emmerskoplys
empatitis
energiejel
e-neus
engel
engelruitertjie
enkelgebruik=
enkripsie
enkripteer
entjie
entomofaag
entomofagie
entstofpaspoort