Bygewerk op 4 September 2021
Redakteur: Jana Luther

Help ons | Blogs en artikels | Woordwisseling | Podsendings | Speletjies | Teksredaksie

Van Oktober 2019 af word hedendaagse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat dalk elders in die slag gebly het – in dié Woordeboek van Afrikaans Vandag bewerk. Met uitsondering van beeld, klank en addisionele teks word die artikels ook in Pharos Aanlyn opgeneem. Tik ’n woord in die kassie en vind dié woord dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat dit ’n lewende woordeboek is wat heeltyd groei en verander. Sluit aan by ons leesprogram en help ons.

A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z

gwarragoed s.nw. [versamelnaam] (in die Noord-Kaap) binnegoed; ingewande: Hierdie pakkie het ek vir my vriendin se honde gekoop net omdat ek van die woord daarop gehou het – ‘gwarragoed!’ Dit is glo bokbinnegoed wat sommige met speserye ’n smaaklikheid van maak. Dit kom lê hier in my keel, skielik en uittartend soos sooibrand, hoewel dit meer voel soos ’n ongemaklike draai in my gwarragoed kort voor ek ’n toespraak by ’n plaaslike boerevereniging of ’n laerskool moet lewer (Ivor Price, Netwerk24, 4 Junie 2019). As jy lus is vir ontspan en lag tot jou gwarragoed buitehang is dit die produksie wat jy nie moet misloop nie. (Danneline Ramsden, Facebook, 5 Maart 2018). | ENGELS: intestines | guts | innards

 Nuut: Red ons van Plastiekengels (rubriek) | Son en skaduwee (rubriek)

Soek met spesiale karakters

SimboolFunksieVoorbeeld
"..."Frase"ten opsigte van"
_Een ontbrekende karaktercal_one
%Enige aantal ontbrekende karakterska%abidiol
/1-9Binne dié getal woorde van mekaar, in dié volgorde"wat lei"/7
@1-9Binne dié getal woorde van mekaar, in enige volgorde"wat lei"@7
&Vind al tweevirus & epidemie
|Vind die een of die andervirus | epidemie
#Vind die een of die ander, maar nie al twee nievirus # epidemie

Hierdie woordeboek is nié aan enige ander projek verbind nie en word deur niemand geldelik gesteun nie; dit is ’n eie inisiatief en ’n aparte, onafhanklike projek van die redakteur en gebruikers wat via die leesprogram daaraan meewerk.

Kopiereg © 2020-2021 Jana Luther