Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Eswatini s.nw. [geen meervoud] (geografie) ◌ Ook eSwatini ◌ › Koninkryk van Eswatini nuwe naam van Swaziland: › Koning Mswati III van Swaziland het Donderdag aangekondig dat die land amptelik tot die Koninkryk van eSwatini – “land van die Swazi’s” – hernoem sal word (Netwerk24, 20 April 2018). › Onthou om die volgende keer wat jy op Swaziland se grens aankom, vir die grensbeampte te sê julle wil kom vakansie hou in eSwatini – koning Mswati III het dié land se naamverandering in April vanjaar aangekondig (Suzaan Hall, Weg!, 25 Junie 2018). › Die sentrale bank van eSwatini (voorheen Swaziland) het ontken dat hy geld van ’n voormalige president van Suid-Afrika hou (Jenni Evans, Netwerk24, 13 April 2019).
enkelgebruik=
enkripsie
enkripteer
entjie
entomofaag
entomofagie
entstofpaspoort
entstofweieraar
episentrum
ERA
eraïsme
Erasa
erfenisgroente
Erfenismaand
erfenissaad
erfgroente
erfsaad
ervaringstoeris
ervaringstoerisme
ervaringstuin
e-SIM
e-sport
essie
Eswatini
ethereum
etiket
etnonasionalis
etnonasionalisme
etnonasionalisties
ettig
Europese Ruimteagentskap
EVDS
e-voertuig
expat
exposé
fadjer
Fafbroekie
fait accompli
faloeda
falooda
Falun Dafa
Falun Gong
famo
fard
farmaboerdery
farmaplant
fediversum