Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Eswatini s.nw. [geen meervoud] (geografie) Ook eSwatini
› Koninkryk van Eswatini nuwe naam van Swaziland: › Koning Mswati III van Swaziland het Donderdag aangekondig dat die land amptelik tot die Koninkryk van eSwatini – “land van die Swazi’s” – hernoem sal word (Netwerk24, 20 April 2018). › Onthou om die volgende keer wat jy op Swaziland se grens aankom, vir die grensbeampte te sê julle wil kom vakansie hou in eSwatini – koning Mswati III het dié land se naamverandering in April vanjaar aangekondig (Suzaan Hall, Weg!, 25 Junie 2018). › Die sentrale bank van eSwatini (voorheen Swaziland) het ontken dat hy geld van ’n voormalige president van Suid-Afrika hou (Jenni Evans, Netwerk24, 13 April 2019).
enkelgebruik=
enkripsie
enkripteer
entjie
entomofaag
entomofagie
entstofpaspoort
entstofweieraar
episentrum
ERA
eraïsme
Erasa
erfenisgroente
Erfenismaand
erfenissaad
erfgroente
erfsaad
ervaringstoeris
ervaringstoerisme
ervaringstuin
e-SIM
e-sport
essie
Eswatini
ethereum
etiket
etnonasionalis
etnonasionalisme
etnonasionalisties
ettig
Europese Ruimteagentskap
EVDS
e-voertuig
expat
exposé
extraordinaire
fadjer
Fafbroekie
fait accompli
faloeda
falooda
Falun Dafa
Falun Gong
famo
fard
farmaboerdery
farmaplant