Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 20 Junie 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
ervaringstoeris s.nw. | ervaringstoeriste | iemand wat reis om nuwe, ongewone of opwindende ervarings te beleef, of die geskiedenis, kultuur en kos te verken van plekke en omgewings waarvan sy of hy tevore min kennis gehad het: › Dit beteken dat in die raamwerk van die ervaringstoeris dit nie regtig belangrik is of hy rek-spring vanaf ’n hyskraan in San Francisco of van ’n brug in Afrika nie, maar wel die versnellende pas waarteen dit geskied (Amanda du Preez, “Rekspring en die ekstreme sublieme”, Tydskrif vir Letterkunde 41(2), September 2004).
◌ ENGELS: experience traveller | immersion traveller
KYK OOK: ervaringstoerisme
emmerskoplys
empatitis
energiejel
e-neus
engel
engelruitertjie
enkelgebruik=
enkripsie
enkripteer
entjie
entomofaag
entomofagie
entstofpaspoort
entstofweieraar
episentrum
ERA
eraïsme
Erasa
erfenisgroente
Erfenismaand
erfenissaad
erfgroente
erfsaad
ervaringstoeris
ervaringstoerisme
ervaringstuin
e-SIM
e-sport
essie
Eswatini
ethereum
etiket
etnonasionalis
etnonasionalisme
etnonasionalisties
ettig
Europese Ruimteagentskap
EVDS
e-voertuig
expat
exposé
extraordinaire
fadjer
Fafbroekie
fait accompli
faloeda
falooda