Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Falun Dafa woordgroep (Chinees)
1 teoretiese gedeelte van Falun Gong.
2 Falun Gong: › Sy het uiteindelik haar lewe weer op koers gekry nadat sy Falun Dafa, ’n Boeddhistiese dissipline van meditasie en karakterkultivering, ontdek het (Herman Lategan, Rapport, 5 Februarie 2023). › Simone was aangetrokke tot antieke Chinese kultuur en ’n beoefenaar van Falun Dafa, ’n selfkultiveringsdissipline wat uit oefening en meditasie bestaan [...] Miskien het sy vrede gevind in Falun Dafa (Deborah Steinmair, Vrye Weekblad, 3 Februarie 2023). → Falun Gong
oorsprong:
Falun Dafa Groot Wet van die Wiel van Wette
ervaringstoeris
ervaringstoerisme
ervaringstuin
e-SIM
e-sport
essie
Eswatini
ethereum
etiket
etnonasionalis
etnonasionalisme
etnonasionalisties
ettig
Europese Ruimteagentskap
EVDS
e-voertuig
expat
exposé
fadjer
Fafbroekie
fait accompli
faloeda
falooda
Falun Dafa
Falun Gong
famo
fard
farmaboerdery
farmaplant
fediversum
feesflerrie
fibrodisplasie
FICA
fietna
fietsambulans
finaliseer
FIS
fitosanitêr
flavivirus
fleksitariër
fleksitaries
fleksitarisme
flelik
flentergat-
flet
fletse
FLF