Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
FICA (uit Engels)
♦ afk. [geen meervoud] [afkorting van Financial Intelligence Centre Act] ◌ Ook Fica, FIC-wet, FIS, FIS-wet ◌ Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum: › Of jy nou ’n nuwe selfoonkontrak wil aangaan, eiendom wil huur of net ’n klere- of bankrekening wil open, die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum, oftewel Fica, is sedert 2003 die eerste hekkie waaroor jy moet kom (Letitia Watson, Huisgenoot, 13 April 2018). → FIS
♦ ww. | het gefica | [met kleinletter] (informeel) › fica jou identiteit en woonadres laat identifiseer en verifieer → gefica
etnonasionalis
etnonasionalisme
etnonasionalisties
ettig
Europese Ruimteagentskap
EVDS
e-voertuig
expat
exposé
fadjer
Fafbroekie
fait accompli
faloeda
falooda
Falun Dafa
Falun Gong
famo
fard
farmaboerdery
farmaplant
fediversum
feesflerrie
fibrodisplasie
FICA
fietna
fietsambulans
finaliseer
FIS
fitosanitêr
flavivirus
fleksitariër
fleksitaries
fleksitarisme
flelik
flentergat-
flet
fletse
FLF
flip
flippit
flok
fluisterdraf
fluisternetwerk
fok
fokken
fokkoliseer
fokoliseer