Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
tetrahidrokannabinol s.nw. [afkorting THK] [geen meervoud] (chemie) aktiewe bestanddeel in dagga wat by gebruikers tot psigoses kan lei: › Al mag volwasse Suid-Afrikaners nou kragtens wet dagga op hul eie eiendom kweek en verbruik, mag geen produkte wat die aktiewe bestanddeel tetrahidrokannabinol (THK) bevat, verkoop word nie (Pieter van Zyl, Huisgenoot, 12 April 2019). › In die laaste paar jaar het KBD-olie ʼn gunsteling in die mediese veld geword; nie net vir die behandeling van pyn nie, maar omdat dit ook ander gesondheidsvoordele het. En, anders as die hallusinogene tetrahidrokannabinol (THK), maak dit jou nie hoog nie (Vrye Weekblad, 7 Junie 2019). ◌ ENGELS: tetrahydrocannabinol | THC
KYK OOK: kannabidiol
tegnokraat
tegnokrasie
tegnokraties
tegnologie
tegnoreus
teksgenetika
teledildonika
telegeneeskunde
telematika
telemeter
telemetrie
telemetries
telenovelle
teleurgang
tendensontleding
tendensvoorspeller
tengersorg
tepel
terima kasih
termlyste
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol
THK
thoer
thula
thuma mina
thwala
tien
tieng
tiep
tieplorrie
tiffie
tik
tika
tik-en-betaal
TikTok
TikTokker
til
tilaka
till
tilt
tinga-tinga
tinktinkiekerk
tittewyt
tjaks