Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
tegnokraat s.nw. | tegnokrate | tegnokraatjie | wetenskaplike wat ’n leiersrol in ’n bedryf of regering vervul: › Sy is ’n mediese dokter wat al in die private sektor en as tegnokraat in die staat gewerk het (Vrye Weekblad, 3 Februarie 2023). › Hy is stelselsman en 'n fanatiese tegnokraat (Anneliese Burgess, Vrye Weekblad, 19 Julie 2019). › Hy is op baie maniere meer as ’n goeie man in Afrika, ’n 21ste-eeuse sendeling: Hy probeer hulle nie tot ’n godsdiens of geloof, Katolisisme of kapitalisme bekeer nie; hy is net ’n tegnokraat wat hul haakplekke en swak plekke probeer uitstryk (Huisgenoot, 18 April 2019). ◌ ENGELS: technocrat
tanatofobie
tand
tandemvoeding
tangaar
tangara
tankini
TAO
tarrie
tatie
tatoe
tatsoi
taxi
TCK
teaterpolitiek
teaterprent
teenkorrupsiewaghond
teenspoliasie
teëspoedhumor
Teflon
Teflon=
Teflonmisdadiger
tefra
tegnofobie
tegnokraat
tegnokrasie
tegnokraties
tegnologie
tegnoreus
teksgenetika
teledildonika
telegeneeskunde
telematika
telemeter
telemetrie
telemetries
telenovelle
teleurgang
tendensontleding
tendensvoorspeller
tengersorg
tepel
terima kasih
termlyste
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol