Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
telegeneeskunde s.nw. [geen meervoud] gebruik van inligtings- en kommunikasietegnologie vir die lewering van gesondheidsorgdienste: › Telegeneeskunde, soos video- of telefoniese konsultasies met professionele gesondheidswerkers, het sedert die uitbreking van Covid-19 ’n belangrike rol gespeel om fisieke kontak tussen dokters en pasiënte te beperk. Dit het ook vir siek mense wat hulself moes isoleer, toegang gegee tot gesondheidsorg (Liesl Peyper, Rapport, 8 Augustus 2021). › In telegeneeskunde vind die meeste pasiëntkonsultasies in die VSA nou virtueel plaas (Vrye Weekblad, 8 Mei 2020). ◌ SINONIEM(E): e-gesondheid ◌ ENGELS: e-health | eHealth
tarrie
tatie
tatoe
tatsoi
taxi
TCK
teaterpolitiek
teaterprent
teenkorrupsiewaghond
teenspoliasie
teëspoedhumor
Teflon
Teflon=
Teflonmisdadiger
tefra
tegnofobie
tegnokraat
tegnokrasie
tegnokraties
tegnologie
tegnoreus
teksgenetika
teledildonika
telegeneeskunde
telematika
telemeter
telemetrie
telemetries
telenovelle
teleurgang
tendensontleding
tendensvoorspeller
tengersorg
tepel
terima kasih
termlyste
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol
THK
thoer
thula
thuma mina
thwala
tien
tieng