Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
TikTokker s.nw. | TikTokkers | [soms verkort tot Tokker] [ook met kleinletter(s)] iemand wat video’s op TikTok plaas en/of na ander se video’s op TikTok kyk; iemand wat tiktok: › Hier is ’n heerlike reeks wat jy saam met jou tieners kan kyk as jy nie omgee dat hulle hoor hoe die wêreld se 14de grootste TikTokker [...] graag die f-woord met mening gebruik nie (Albertus van Wyk, Vrye Weekblad, 5 Januarie 2024). › Hy is nie net ’n bekende tiktokker nie; hy gee ook sy tyd om ander jong mense ’n hupstoot op sosiale media te gee. › Wie is jou gunsteling-tiktokker? ◌ SINONIEM(E): TikTok-gebruiker
KYK OOK: TikTok, -tokker
tendensvoorspeller
tengersorg
tepel
terima kasih
termlyste
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol
THK
thoer
thula
thuma mina
thwala
tien
tieng
tiep
tieplorrie
tiffie
tik
tika
tik-en-betaal
TikTok
TikTokker
til
tilaka
till
tilt
tinga-tinga
tinktinkiekerk
tittewyt
tjaks
tjankboelie
tjappie
tja-tja-paleis
Tjatjies
tjeld
tjiepskyt
tjil
tjoep-tjoep
tjoklit
tjoklitboks=
tjoklitboksliedjie
tjoklitbokstoneel
tjoklitbruin
tjol
tjops