Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
tiffie s.nw. | tiffies (informeel, weermagtaal) | motorwerktuigkundige (lid van die SA Weermag se afdeling Tegniese Dienste): › Die weermag het sowat 20 jaar gelede in ’n onbesonne poging om die organisasie meer kostedoeltreffend te bedryf, weggedoen met die motorwerktuigkundiges of “tiffies” wat vir dekades al aan enigiets van Samil-vragmotors tot gevegsvoertuie kon werk. Die versienings is vervolgens deur die privaat sektor oorgeneem nadat die einste werktuigkundiges bloot hul eie maatskappye begin en teen groter koste vir die weermag die werk gedoen het (Erika Gibson, Vrye Weekblad, 30 April 2021). ◌ ENGELS: tiffy | mechanic
telemetrie
telemetries
telenovelle
teleurgang
tendensontleding
tendensvoorspeller
tengersorg
tepel
terima kasih
termlyste
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol
THK
thoer
thula
thuma mina
thwala
tien
tieng
tiep
tieplorrie
tiffie
tik
tika
tik-en-betaal
TikTok
TikTokker
til
tilaka
till
tilt
tinga-tinga
tinktinkiekerk
tittewyt
tjaks
tjankboelie
tjappie
tja-tja-paleis
Tjatjies
tjeld
tjiepskyt
tjil
tjoep-tjoep
tjoklit
tjoklitboks=