Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
tamboer s.nw. | tamboere | trom
◌ ENGELS: drum
UITDRUKKING(S):
♦ die ..tamboer slaan die genoemde onderwerp of kwessie aanroer, of die genoemde emosie oproep of aanwakker: › Die ANC gaan in hulle verkiesingsveldtog ook die rastamboer slaan (Max du Preez, Vrye Weekblad, 8 Desember 2023). › Dit is ongelooflik hoe die rassetamboer by die hoërskool geslaan word waar ’n taalverdeling die grondliggende probleem is (Die Burger, 5 Augustus 1999). › Ek is verstom oor die stelling [...] dat ek op die taaltamboer slaan omdat ek vir Afrikaans in die Engelstalige omsendskrywes gepleit het (Die Burger, 22 Oktober 1997).
sweetberoep
swem
swembadnoedel
swerfgeskiedenis
swerfplastiek
swerfprogram
swerwer
swerwing
Swiftie
sy-ekonomie
sypaadjiefilosoof
ta
taal
taalmodel
tadjien
tafelsit
tagine
tajien
tajine
takotsubo-kardiomiopatie
talassofiel
talmkos
tamale
tamboer
tameletjie
tanatofobie
tand
tandemvoeding
tangaar
tangara
tankini
TAO
tarrie
tatie
tatoe
tatsoi
taxi
TCK
teaterpolitiek
teaterprent
teenkorrupsiewaghond
teenspoliasie
teëspoedhumor
Teflon
Teflon=
Teflonmisdadiger
tefra