Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
stuk s.nw. | stukke | stukkie | ◌ ENGELS: piece
UITDRUKKING(S):
♦ ’n (dik) stuk sny (informeel) ’n storie vertel: › Ek sit en kyk verwonderd na die twee, koppe teen mekaar [...] ’n oupa en sy kleinseun wat dik stukke sny oor verhoudings, die lewe (Anastasia de Vries, Vrye Weekblad, 5 Januarie 2024). › [M]oet jou nog ’n sappige stuk sny (@DELITEmusic, Twitter, 20 November 2012). › Laat ek gou vir jou dié stuk sny! *skinnertyd* (Marisa Calvert, Twitter, 25 Junie 2012). › Ek like soms so agteroor [te] sit en na my suster [te] luister wanneer sy ’n stuk sny (’n storie vertel) ... Sy’s tog so dramaties en over-the-top! (Siyabonga Sesant, Twitter, 23 Maart 2019). › Hy sou op 25 November ’n volle eeu geword het. Hy, P.J. (Peter John) Philander. Daar was dié wat dik stukke oor hom gesny het, lekker staaltjies, teer herinneringe aan die man en die mens wat hy was (Anastasia de Vries, Vrye Weekblad, 1 Desember 2021). ◌ ENGELS: tell a story | spin a yarn
stompkopkewer
stoot-die-bokker
storm
stormkopies
storting
stouf
straat
straatboeka
straight
stratosferies
streepmuis
Streisandeffek
strepiesnuiwer
streskardiomiopatie
stresprinses
strobogrammaties
stromingsdiens
strooiprater
stroom
stroomdiens
stroomkyk
stroomluister
studeerkamergeneraal
stuk
subteks
suffelste
suigeling
suigling
suikerlagie
suikerskedel
suipsafari
sumak
supermaan
superverspreider
suspension of disbelief
sustersmaan
SUT
suurkruid
SVA
swaan
swaardwalvis
swart
swartkas-KI
sweefdeeltjie
sweetberoep
swem
swembadnoedel