Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
chiasaad [uitspraak: tsjie-a] [versamelnaam] ◌ Ook chiasaadjie | chiasaadjies | [verkleinwoord] ◌ (botanie, kookkuns) klein, proteïenryke saadjies van die plant Salvia hispanica, inheems in die sentrale en suidelike deel van Mexiko en in Guatemala: › Jy kan hierdie plantaardige omega 3 maklik inkry deur elke dag twee teelepels chiasaad of gemaalde lynsaad of een eetlepel kanolaolie in te neem (Baba & Kleuter, 23 Januarie 2018). › Nou baie gewild is chiasaad wat oor ontbyt gestrooi word as ’n proteïen of in glutenvrye gebak as bindmiddel gebruik word (Herman Lensing, Sarie, 17 November 2017). ◌ ENGELS: chia seeds
bystandsterfte
bysteekkoek
calavera
calzone
Camissa
cannoli
captcha
caput
Cas9
CBD
CBDC
CCS
ceviche
CFD
chakchouka
chappie
chaps
char
charcuterie
charcutier
charlatan
chartreuse
ChatGPT
chiasaad
chick lit
chill
chimichurri
Chinees
chizkop
chlorokien
choke
chroniese-covid-sindroom
churro
CIPC
cis
cisgender
Cites
clichétoeris
Clicksbril
CMS
corona
coronaparanoia
coronavirus
CoV
covid-19
covidioot
CPAP