Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
Westeloosheid s.nw. [geen meervoud] geopolitieke situasie, veral in die Noordelike Halfrond, waarin die lande van die Weste, d.i. Europa en Noord-Amerika, ekonomies, diplomaties, polities en militêr ’n ál kleiner rol speel, terwyl die invloed van nie-Westerse lande verstewig: › Die tema van die konferensie […] was “Westlessness”, oftewel “Westeloosheid”. Agter dié begrip skuil die waarneming dat die Weste – Amerika en Europa – sy leidende magspolitieke, ekonomiese, intellektuele en morele posisie in die wêreld verloor. Dat ander wêrelddele, veral China, Rusland en die Midde-Ooste, dit uitdaag (Leopold Scholtz, Netwerk24, 22 Februarie 2020). ◌ ENGELS: Westlessness
wattie
wawiel
WDF
web
webblaaigeskiedenis
webbladikoon
webkruiper
webkruiping
weerhaan
weeskliënt
weggooikultuur
weghol-wipwa
wêla-kapêla
welbeloontjie
welstandsduur
welstandsekonomie
welstandsekonoom
Wêreldolifantdag
werfeier
werfhoender
werkisme
werklikheid
werklikheidsverlater
Westeloosheid
wetenskapsfiksie
whaktoe
whatsapper
WHO
whoonga
wiebelganger
wieg
wielbrood
wieletjie-
wieletjiewiskunde
wies
wieter
Wi-Fi-roeteerder
wiki
Wilde Weste
wildekaart
windkragboer
windplaas
winkelwoede
winsbejag
winsgerig
winsmotief