Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
wêla-kapêla
♦ tussenwerpsel sangerige uitroep om iemand te vermaak: › As kinders het ons wanneer ’n bullebak sy moses teëgekom het, wêla-kapêla gesing en ons tonge koggelend uitgesteek (Herman Lategan, Netwerk24, 19 November 2018). › Ek skryf maar net om te sê ons is nog saam en ons eersteling is ook op pad. So, wêla-kapêla aan almal wat negatief oor ons verhouding was (Son, 13 Februarie 2013).
♦ bw. vermakerig: › Ons is nié ’n klomp kinders wat mense jaloers wil maak nie, so hoekom tree ons so “wêla-kapêla” teenoor ons landgenote op? (Colette Combrink, NWU, Netwerk24, 2 Mei 2019). ◌ ENGELS: told you so
waninligting
wanware
waqt
wassie
waterkremasie
waterpaniek
waterpyp
watersommelier
waterstof
waterverassing
watsenaam
wattie
wawiel
WDF
web
webblaaigeskiedenis
webbladikoon
webkruiper
webkruiping
weerhaan
weeskliënt
weggooikultuur
weghol-wipwa
wêla-kapêla
welbeloontjie
welstandsduur
welstandsekonomie
welstandsekonoom
Wêreldolifantdag
werfeier
werfhoender
werkisme
werklikheid
werklikheidsverlater
Westeloosheid
wetenskapsfiksie
whaktoe
whatsapper
WHO
whoonga
wiebelganger
wieg
wielbrood
wieletjie-
wieletjiewiskunde
wies