Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
waterpyp s.nw. | waterpype | apparaat vir die rook van gegeurde tabak wat bestaan uit ’n houer vir die rookgoed, ’n metaalskag wat van die tabakhouer loop tot in ’n houer van glas wat met water (of soms alkohol) gevul word, en ’n buigsame pyp met ’n mondstuk waardeur die rook ingesuig word: › Nargileh, sjisja, argileh, huqqa, hookah ... dis alles name vir waterpype waaraan rokers wêreldwyd suig (Ilse Zietsman, Rapport, 6 September 2020). ◌ SINONIEM(E): hookah | okkapyp ◌ ENGELS: waterpipe
vyf
wa aleikoemoes salaam
waagkapitaal
waagkapitalis
waaieraartappels
waaierbraaier
waardeaandeel
waarheid
waarvandaan
WADA
wadde=
waentjiestormloop
wakker
walg-
walkie-talkies
walskipper
walvismaan
waninligting
wanware
waqt
wassie
waterkremasie
waterpaniek
waterpyp
watersommelier
waterstof
waterverassing
watsenaam
wattie
wawiel
WDF
web
webblaaigeskiedenis
webbladikoon
webkruiper
webkruiping
weerhaan
weeskliënt
weggooikultuur
weghol-wipwa
wêla-kapêla
welbeloontjie
welstandsduur
welstandsekonomie
welstandsekonoom
Wêreldolifantdag
werfeier