Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
wieg s.nw. | wieë | wiegie | ◌ ENGELS: cradle
UITDRUKKING(S):
♦ die wieg van ... die plek waar iets belangriks, wat genoem word, begin (het): › Die Oos-Kaap is die wieg van swart rugby (Piet Croucamp, Vrye Weekblad, 10 November 2022). › Besoekers aan Maropeng in die Wieg van die Mensdom kan nou hul naam op 'n klip laat graveer en by dié wêrelderfenisgebied agterlaat (Netwerk24, 16 Augustus 2016). › Hy het met afguns gekyk na die vate waarin wyn onder die geheimsinnige lagie flor besig was om die metamorfose van wyn tot sjerrie te ondergaan. Dié flor, ’n buitengewone gissoort wat in die lug voorkom en ná gisting van die wyn soos ’n laag roomkaas (of “blom”, soos die woord beteken) daarop gaan lê, is inheems aan die wingerdwêreld van Jerez in Spanje, die wieg van sjerrie. Dit lewe en groei op die wyn en is verantwoordelik vir die uiteindelike smaak en geur daarvan (Die Burger, 9 Mei 1994).
weerhaan
weeskliënt
weggooikultuur
weghol-wipwa
wêla-kapêla
welbeloontjie
welstandsduur
welstandsekonomie
welstandsekonoom
Wêreldolifantdag
werfeier
werfhoender
werkisme
werklikheid
werklikheidsverlater
Westeloosheid
wetenskapsfiksie
whaktoe
whatsapper
WHO
whoonga
wiebelganger
wieg
wielbrood
wieletjie-
wieletjiewiskunde
wies
wieter
Wi-Fi-roeteerder
wiki
Wilde Weste
wildekaart
windkragboer
windplaas
winkelwoede
winsbejag
winsgerig
winsmotief
winsoogmerk
witbene
woedoo
woeloeng
woeloengtee
woepsklaps
woerts
woertskos