Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
wa aleikoemoes salaam tussenwerpsel, woordgroep (as antwoord op Moesliemgroet) ◌ Ook wa alykoemoes salaam ◌ en die vrede van God op u ook: › Die groet van ’n Moesliem is “Assala[a]moe alykoem”, wat beantwoord word met “Wa alykoemoes salaam” › Die langer vorm van groet is: Assala[a]moe alykoem wa ragmatoellah of assala[a]moe alykoem wa ragmatoella[a]hie wa baraka[a]toe. Dan sal die antwoord wees: Wa alykoemoes salaam wa ragmatoella[a]hie wa baraka[a]toe (Die vrede van God, en die genade en seëninge op u) (Moosa Patel, Islam vir bekeerlinge, belangstellendes, vreemdelinge en nuwelinge).
VR
VR-bril
vredesmaan
vriendasie
vroeëkinderjare-onderwys
vroeëkinderjare-ontwikkeling
vroetelvark
vroetelvergadering
vrotorrel
vrug
vrugte
vrugtegommetjie
Vrydag
vuisstamp
vuur 1
vuur 2
vuurpylwetenskap
vuurstorm
vuurwolk
VVV 1
VVV 2
vyeblaar
vyf
wa aleikoemoes salaam
waagkapitaal
waagkapitalis
waaieraartappels
waaierbraaier
waardeaandeel
waarheid
waarvandaan
WADA
wadde=
waentjiestormloop
wakker
walg-
walkie-talkies
walskipper
walvismaan
waninligting
wanware
waqt
wassie
waterkremasie
waterpaniek
waterpyp
watersommelier