Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
telemetries b.nw. | telemetriese | van, wat betref of verband hou met telemetrie: › ’n Tenkwa [word uitgestuur] om suurstof by die betrokke hospitaal af te lewer sodra ons telemetriese stelsel die alarm laat afgaan om aan te dui dat die tenkvlak op 50% is (Vrye Weekblad, 17 Julie 2020). › ’n Telemetriese app wat nuwe toetreders tot die landbou kan help om ’n magdom inligting rondom hulle trekkers se werksverrigting spotgoedkoop te verkry, is tydens die Nampo-Oesdag bekendgestel (Gerrit Bezuidenhout, Landbouweekblad, 18 Mei 2017).
◌ ENGELS: telemetric | telemetrical
KYK OOK: telemetrie
taxi
TCK
teaterpolitiek
teaterprent
teenkorrupsiewaghond
teenspoliasie
teëspoedhumor
Teflon
Teflon=
Teflonmisdadiger
tefra
tegnofobie
tegnokraat
tegnokrasie
tegnokraties
tegnologie
tegnoreus
teksgenetika
teledildonika
telegeneeskunde
telematika
telemeter
telemetrie
telemetries
telenovelle
teleurgang
tendensontleding
tendensvoorspeller
tengersorg
tepel
terima kasih
termlyste
terroir
terugvoer
terugvoering
tetrahidrokannabinol
THK
thoer
thula
thuma mina
thwala
tien
tieng
tiep
tieplorrie
tiffie
tik