Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
kamer s.nw. | kamers | (juridies)
1 [meervoud] kamers wat deur ’n advokaat of prokureurs gebruik word: › ’n Nuwelingadvokaat sal besluit om kamers eerder in Sandton as in die stad te neem (Jean Meiring, Facebook, 16 September 2020).
› op kamers wees in sy/haar kamers wees: › Ek is seker al 100 keer sedert die verslapping van die ingrendeling gevra: “Is jy al terug op kamers of werk jy nog van die huis af?” (Jean Meiring, Facebook, 16 September 2020). › Wanneer ’n praktiserende advokaat nie in die hof optree of ander werk op kamers of elders verrig waarvoor hy of sy betaal word nie (inderdaad baie dae van die jaar), verdien hy of sy niks nie (Beeld, 14 Oktober 1999).
2 kantoor van ’n regter waar verrigtinge gehou kan word indien dit nie in die ope hof moet plaasvind nie: › Die griffier [is] gelas en gemagtig om getuies te dagvaar en hul uitgawes te betaal nadat die advokate die regter in sy kamer daaroor genader het (Die Burger, 9 April 1997).
kabaal
kabalis
kabelbinder
kabeldief
kabeldiefstal
kabelskaats
kaboedel
kaboel
kabouter
kader
kaderontplooiing
kaggel
KAI
kak
kakebeenbreker
kakkies
kakorrafiofobie
kakpot
kala
kalender
kalipso
kalm
kalonji
kamer
kamp
kampstoel
kanarie
kanga
kankerstokkie
kannabidiol
kannabinoïed
kannabis
kannibaliseer
kannie
kanonvoet
kans
kanselleer
kanselleerkultuur
kantie
kapana
kapittel
kaplet
kappie
kappiebaadjie
kappietop
karamonk
Karen