Bygewerk op 2 Maart 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Weekliks | Woordewisseling | Podsendings | Teksredaksie
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem deel aan ons leesprogram en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 449
kanselleerkultuur s.nw. [geen meervoud] kultuur, veral in die sosiale media, waarin dit algemene praktyk geword het om (bekende) persone of organisasies wat politiek of kultureel na bewering iets verkeerd gedoen of gesê het, of wat deur ander, veral gesaghebbende meningsvormers, as ideologies anders beskou word, sosiaal uit te sluit en/of te boikot: › Kanselleerkultuur begin soos ’n bloedsport lyk (Ismail Lagardien, Vrye Weekblad, 23 September 2022). › Die kanselleerkultuur is mense se manier om openbare figure aanspreeklik te hou vir dit wat hulle sê (Rapport, 13 September 2020). › Volgens dictionary.com is die kanselleerkultuur ’n nuwe tendens waarin mense ’n openbare figuur of organisasie/maatskappy ontbloot en hul steun aan daardie persoon of entiteit onttrek omdat hul menings of uitlatings nou of in die verlede rassisties, seksisties, homofobies, transfobies, xenofobies, diskriminerend of beledigend was. Hierdie persoon of organisasie word op sosiale media aangeval totdat hulle om verskoning vra of verdwyn (Rapport, 13 September 2020). ◌ SINONIEM(E): afskafkultuur | skrapkultuur | uitsluitkultuur ◌ ENGELS: cancel culture
kakebeenbreker
kakkies
kakorrafiofobie
kakpot
kala
kalender
kalipso
kalm
kalonji
kamer
kamp
kampstoel
kanarie
kanga
kankerstokkie
kannabidiol
kannabinoïed
kannabis
kannibaliseer
kannie
kanonvoet
kans
kanselleer
kanselleerkultuur
kantie
kapana
kapittel
kaplet
kappie
kappiebaadjie
kappietop
karamonk
Karen
Karoleaans
Karoo-oester
kat
katalogusbruid
katalogushuwelik
katel
katemba
kathak
kathakkie
katisfaksie
katjie
katjiebotter
katkop
katoeter