Bygewerk op 20 Julie 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en maandeliks in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
KAI afk. kunsmatige algemene intelligensie: › Dit het tot 2007 geneem voor “kunsmatige algemene intelligensie” allerweë gebruik is as ’n term vir “KI-stelsels op menslike of super-menslike vlak” (Wessel van Rensburg, Vrye Weekblad, 7 Junie 2024). › AGI, oftewel kunsmatige algemene intelligensie, verwys na ’n tipe kunsmatige intelligensie wat die vermoë het om enige intellektuele taak wat ’n mens kan verrig, te verstaan en uit te voer. Dit beteken dat AGI nie net gespesialiseerd is in een of ’n paar take nie, maar ’n breë en buigsame begrip van die wêreld het, soortgelyk aan die algemene intelligensie van mense (ChatGPT, 7 Junie 2024). ◌ ENGELS: artificial general intelligence | AGI
jollof
joos
jors
judgerig
juggle
juigkommando
kaakbreker
kaalstert
kaantie
Kaapstad
kaart
kabaal
kabalis
kabelbinder
kabeldief
kabeldiefstal
kabelskaats
kaboedel
kaboel
kabouter
kader
kaderontplooiing
kaggel
KAI
kak
kakebeenbreker
kakkies
kakorrafiofobie
kakpot
kala
kalender
kalipso
kalm
kalonji
kamer
kamp
kampstoel
kanarie
kanga
kankerstokkie
kannabidiol
kannabinoïed
kannabis
kannibaliseer
kannie
kanonvoet
kans