Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
grondgryp s.nw. | grondgrype | (informeel) inbesitneming van grond deur op ’n onwettige of opportunistiese wyse daarop beslag te lê; (onwettige/opportunistiese) grondbesetting: › AfriForum sê hy sal die koste wat op hierdie wyse verhaal word, gebruik om verdere grondgrype te beveg (Sarel van der Walt, Netwerk24, 28 Januarie 2019). › Grondgrype in Zimbabwe is nie iets van die verlede nie. Die onsekerheid bly voortbestaan vir die paar honderd wit boere wat oorbly. (Peta Thornycroft, Vrye Weekblad, 26 April 2019). › Die grondgrype wat in 2000 begin en kommersiële landbou vernietig het, het ook baie kleiner boerderye verwoes (Peta Thornycroft, Vrye Weekblad, 10 Mei 2019). ◌ ENGELS: landgrab
afleiding(s):
grondgryping: › 'n Suid-Afrikaanse hofgeding oor grondgryping (Karl Kemp, Vrye Weekblad, 21 Junie 2019). | grondgrypery
KYK OOK: grondgryper, grondroof
grendelnood
grendelstaat
grendeltyd
grendeltydperk
grenslynpersoonlikheidsversteuring
grensoorskreidend
grenstipe-persoonlikheidsteuring
grensverskuiwend
grensverskuiwer
grilgriet
groen
groendruppel=
groendruppelverslag
groenkragaanleg
groenpoets
groenpoetser
groenpoetsery
groenstrook
groenvingeroplossing
groenvoer
groenwassery
groepsimmuniteit
grond
grondgryp
grondgryper
grondroof
grootdata
grotsindroom
grypkultuur
grys
grysskoenbrigade
GSM
guavadella
guavadilla
gwarragoed
gwenza
gysel
gyselware
haairoeper
haaiwag
haak
haan
haarne
haarselwers
haas
haasgras
haatspraak