Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
gemors s.nw. [versamelnaam] iets/goed/voorwerp(e) van swak gehalte; weggooigoed; vuilgoed. ◌ ENGELS: rubbish
UITDRUKKING(S):
♦ gemors in, gemors uit (rekenaar, ens.) [afkorting gigu] wat ’n mens uitvoer/(terug)kry, is gewoonlik van dieselfde gehalte as wat jy (in)voer/insit/gee: › Soos met topgehalte-stereostelsels geld die spreekwoord van “gemors in – gemors uit”. Dit help nie dat ’n substandaard-DVD/CD-speler ’n versterker van hoë gehalte en luidsprekers van ’n sein voorsien nie (Die Burger, 16 Desember 2015). › Soos die spreekwoord sê “gemors in, gemors uit”, en nêrens is dit so seker as in teelwaardeskatting nie, waar teelwaardes vir individuele diere verkeerd kan wees as metings verkeerd was (Praktiese toepassing van teelwaardes vir vleisbeeste, Julie 2016). › En al programmeer ek nie rekenaars vir ’n lewe nie, weet ek dat die beginsel van gemors in, gemors uit toepasbaar op elke faset van ons lewens is (Anita Blackrose, Op die wandelpad, 1 November 2011). ◌ ENGELS: garbage in, garbage out | gigo
geheueskuimrubber
geheuespons
geheuestokkie
gehiernatoe
geit
gekletter
gekorona
gekureer
gelamba
gelappop
geldeenheid
geldmuil
geloofskas
geluiddempend
geluiddowend
geluidshaat
geluk
gemani
gemeenskapstuin
gemengde leer
gementorde
gemoedsbekakker
gemoedsbekakking
gemors
gemorsopruimer
genderbinariteit
gendergeweld
genderidentiteit
genderkontinuum
genderneutraal
genderneutraliteit
genderqueer
genderspektrum
genderstereotipe
genderstereotipering
genderswerwer
gendervloeibaar
generasie
geneties
genomies
genomika
gentleman-skollie
gentrifikasie
gentrifiseer
gentrifisering
geoligging
geolokalisering