Woordeboek van Afrikaans Vandag
Bygewerk op 29 Maart 2025
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en in Pharos Aanlyn bygewerk. Sedert 2024 word, met toestemming, ook taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit opgeneem is – ook Engelse woorde. Let op dat jy moet aandui of jy in die woordeboek of rubrieke wil soek. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
gedragsbank s.nw. | gedragsbanke | bank wat aan sy kliënte sekere doelwitte stel om goeie finansiële gedrag te weeg te bring en die haal van teikens met finansiële voordele beloon: › Dinamiese rentekoerse is ook ʼn funksie van ʼn gedragsbank waar jou rentekoers direk gekoppel is aan jou finansiële gedrag. Indien die kliënt goeie finansiële gedrag toon, kwalifiseer hy of sy vir afslag of beter rentekoerse (Solidariteit, 25 Februarie 2019). › Die idee is dat, soos kliënte gehelp kan word om hulle liggaamlike fiksheid te verbeter, ’n gedragsbank dieselfde vir mense se finansiële “fiksheid” kan doen (Discovery, November 2018).
GAR
garagepaai
Gariepafrikaans
gasbeligting
gaslight
gaslighting
gasskrywer
gat
gatomswaai
gatsby
gatta patatta
gay
gazi
gazie
gazielam
GBG
geboorteafrigter
gebrokehartsindroom
gebruikstekenmunt
gechill
gedenktuin
gedenktuiste
gedoente
gedragsbank
gedragsekonomie
geelpers
geënkripteer
geenredigering
geesteswetenskappe
gefica
gehanna-hanna
geheueskuim
geheueskuimrubber
geheuespons
geheuestokkie
gehiernatoe
geit
gekletter
gekorona
gekureer
gelamba
gelappop
geldeenheid
geldmuil
geloofskas
geluiddempend
geluiddowend