Bygewerk op 30 Oktober 2024
Redakteur: Jana Luther | Help ons | Woordewisseling | Podsendings
Van 2020 af word eietydse taalgebruik – nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat meestal nog nié in ander woordeboeke staan nie – intyds hier versamel en gereeld in Pharos Aanlyn bygewerk. Van November 2023 af word, met toestemming, ook ’n groot versameling taalrubrieke, -podsendings en ander -insetsels stelselmatig bygevoeg. Dit kry jy slegs hier. Tik ’n woord in die soekkassie en vind dit dadelik, indien dit in een van of in albei hierdie bronne opgeneem is – ook Engelse woorde. Onthou dat ’n lewende woordeboek, nes Afrikaans, heeltyd groei en verander. Neem aan ons leesprogram deel en help ons!
Getal trefwoorde vandag: 3 502
banting s.nw. [soms verkort tot bant] [geen meervoud, ook met ’n hoofletter] (uit Engels) die volg van ’n laekoolhidraat-hoëvet-dieet: › Nuwe eetgier: Hallo keto, tatta banting (Lydia van der Merwe, Sarie, 17 Desember 2018). › Die ketogene dieet, soos wat akteur Armand Aucamp volg, is nóg meer ekstreem as bant, maar dit het sy plek (Lydia van der Merwe, Sarie, 17 Desember 2018). ◌ ENGELS: banting
oorsprong:
William Banting, Engelse begrafnisondernemer wat gewig afgeskud het deur so ’n eetplan te volg.
samestelling(s):
bantingdieet
bantingleefstyl
bantingopsie
asteroseismologie
athaan
ATM
avatar
awê
aweh
babablog
badbom
bakkieprofeet
bakkiesrestourasie
balanseerbord
balanseerplank
balletjiespistool
ballonfinansiering
ballonpaaiement
bambi=
band
bang
bank
bankapp
bankie
banktoepassing
bant
banting
barakat
barnsteen
barometer
batja
battery
bavarois
BCG-entstof
BDSM
beandering
bederfbedryf
bedonderd
bedonnerd
bedoos
bedrieërverskynsel
bedryfie
beeldetuin
beeldgeletterdheid
beesblaas
begailik
begeleidingsnit
beginneronderneming
begrafnis
Beiers